Baie geluk aan die Wenners van ons heel eerste fotografie kompetisie!

Algehele Wenner: Mydrie Engelbrecht (Wenner van Kategorie 2, 4 en 5)

Algehele Naas-Wenner: Dr Johannes van der Wersthuizen:  Wenner van Kategorie 1 en 3

Wenner van Kategorie 6: Dr Stephen Grobler

Naas-wenners van Kategorie 1 tot 6: Rune van der Merwe, Jurie Linde, Dr Johannes van der Wersthuizen, Vida van Schalkwyk, Kobus Pelser

Algehele Wenner van Selfoonfoto-afdeling (Kategoriee 7 tot 9): Ds Christo Louw

Naas-wenner van Selfoonfoto-afdeling (Kategoriee 7 tot 9): Aneke Kruger

Die wenners is oorspronklik tydens die BloemNuus Koerant, uitgawe van Donderdag, 25 Maart 2021, aangekondig: https://e-publikasies.streeksnuus.netwerk24.com/html5/reader/production/default.aspx?pubname=&pubid=3e8a89d8-f468-44a5-aa4b-136927b3dd3f